Ep. 13 | Kiesers is omgekrap van Asië en Suid-Amerika tot VSA en Europa

Loading player...
Die afgelope tyd se opstande in Brittanje bevestig dat politieke geweld nie net tot armer lande soos Bangladesj en Venezuela beperk is nie. Volg hierdie interessante gesprek in vandeesweek se aflewering van Wêreldwys.
Chapters
  • 00:00 Inleiding
  • 05:40 Bangladesj en die ware doel van verkiesings
  • 07:40 China se invloedstryd in Asië
  • 12:44 ʼn Gesteelde verkiesing in Venezuela
  • 21:34 Trump se verkiesin om te verloor
  • 26:16 Brittanje onkantbetrap deur ʼn krisis
  • 30:07 Immigrasie en die wêreldwye bevolkingsinploffing
  • 34:59 Afrika se onstabiele politiek
  • 41:47 Wat staan Suid-Afrika te doen?
13 Aug 2024 Afrikaans South Africa News Commentary · Politics

Other recent episodes

Wêreldwys | 10 vrae en antwoorde oor Iran-oorlog | Ep. 82

Jaco Kleynhans antwoord 10 tergende vrae oor die Iran-oorlog, insluitend oor wie die oorlog kan wen, die mees logiese uitkoms, hoekom Iran die Golf-state aanval, wat was Israel en die VSA se sukses tot nou en wat is die gevolge vir Suid-Afrika.
11 Mar 40 min