Ep. 11 | Daar is nog hoop vir Wes-Europa

Loading player...
Die verlies aan identiteit in Westerse samelewings is die afgelope paar jaar deeglik geboekstaaf. Die onlangse openingseremonie van die Olimpiese Spele het die reuseverlies aan identiteit en selfs die aanslag op die Christelike grondslag van die Weste bevestig.
31 Jul 2024 Afrikaans South Africa News Commentary · Politics

Other recent episodes

Wêreldwys | 10 vrae en antwoorde oor Iran-oorlog | Ep. 82

Jaco Kleynhans antwoord 10 tergende vrae oor die Iran-oorlog, insluitend oor wie die oorlog kan wen, die mees logiese uitkoms, hoekom Iran die Golf-state aanval, wat was Israel en die VSA se sukses tot nou en wat is die gevolge vir Suid-Afrika.
11 Mar 40 min