Kus tot Kruin - Skilpaaie 18 Julie 2024

Loading player...
Skilpaaie en hoe word hulle bedreig deur die mens? Leon Rossouw van WCIN kom gee waardevolle inligting waarom #everytortoismatters. Hoe kan elkeen van ons help en bydra tot hulle voortbestaan in die natuurlike omgewing.
18 Jul 2024 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes