Rev jou Toere Ep. 7 - 12 Julie 2024

Loading player...
Die besprekings vir die Weskus & Namakwaland Blomme Toer is oop - kontak Fanie so spoedig moontlik by 066 170 8448.
RevJouToere - Toere in Afrikaans EN Engels, bied die volgende Toere:
18-26 Augustus 2024 - Weskus & Namakwaland Blomme Toer
Fanie vertel van die lekker om saam te toer in luukse toerbusse, die samesyn asook meer van die verblyf en reisplanne.
11 Jul 2024 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes