Ep. 6 | Onder oorlogswolke probeer Hongarye vrede bewaar

Loading player...
In hierdie week se episode van Wêreldwys gesels Jaco Kleynhans met 'n Hongaar wat in Suid-Afrika grootgeword het oor Hongarye, Orbán, die onlangse verkiesings in Europa en hoe dit Hongarye raak.
27 Jun 2024 Afrikaans South Africa News Commentary · Politics

Other recent episodes

Wêreldwys | 10 vrae en antwoorde oor Iran-oorlog | Ep. 82

Jaco Kleynhans antwoord 10 tergende vrae oor die Iran-oorlog, insluitend oor wie die oorlog kan wen, die mees logiese uitkoms, hoekom Iran die Golf-state aanval, wat was Israel en die VSA se sukses tot nou en wat is die gevolge vir Suid-Afrika.
11 Mar 40 min