Ep. 5 | Nuwe regering moet SA se ekonomiese belange uitbou

Loading player...
Prof. Koos Malan gesels saam oor die huidige persepsies van Suid-Afrika in die buiteland en hoe dié land beter bande kan smee om uiteindelik buitelandse beleggings te verhoog en groter handelsgeleenthede te ontsluit.
21 Jun 2024 Afrikaans South Africa News Commentary · Politics

Other recent episodes

Wêreldwys | 10 vrae en antwoorde oor Iran-oorlog | Ep. 82

Jaco Kleynhans antwoord 10 tergende vrae oor die Iran-oorlog, insluitend oor wie die oorlog kan wen, die mees logiese uitkoms, hoekom Iran die Golf-state aanval, wat was Israel en die VSA se sukses tot nou en wat is die gevolge vir Suid-Afrika.
11 Mar 40 min