RevJouToere Ep. 4 - Opkomende toere - 21 Junie 2024

Loading player...
Die tyd loop uit vir besprekings na die Wildtuin - kontak Fanie so spoedig moontlik.
RevJouToere - Toere in Afrikaans EN Engels, bied die volgende Toere:
10-18 Julie 2024 - Kruger Wildtuin en Laeveld Toer
18-26 Augustus 2024 - Weskus & Namakwaland Blomme Toer
Fanie vertel van die lekker om saam te toer in luukse toerbusse, die samesyn asook meer van die verblyf en reisplanne.
21 Jun 2024 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes