Anette Rheeder gesels vandag oor die hart en sirkulasie met behulp van A.Vogel se produk "Crateagus Oxy"

Loading player...
Anette Rheeder gesels vandag met ons oor die hart en die sirkulasie stelsel en daarmee saam hulp van A.Vogel se produk "Crateagus Oxy". A.Vogel se produkte, insluitend "Crataegus Oxy" is nou beskikbaar by apteke in Namibië. Jy is altyd welkom om navrae per epos te rig na info@sanatural.co.za.
19 Jun 2024 3AM Afrikaans South Africa Arts

Other recent episodes

Johan Hyman - Leerambagsman | Maak Spore

Vandag op Maak Spore gesels Elmero Strauss met Johan Hyman, ’n man wie se pad gekenmerk word deur entrepreneurskap, vakmanskap en ’n hart om terug te gee. Van sy ondersteuning van Droogtehulp Namibië en weeshuise tot die skep van handgemaakte leerprodukte – dis ’n gesprek oor waardes, kreatiwiteit en die…
15 Sep 7AM 7 min

Walk for Sight | Saamstap vir ’n goeie doel

Vandag op Gemeenskap Kalender gesels Elmero Strauss met Christelle en Sima oor Walk for Sight, ’n besonderse bewusmakings- en fondsinsamelingsstap wat op 10 Oktober plaasvind. Hulle vertel meer oor waarom hierdie inisiatief so belangrik is, hoe dit ’n verskil maak en hoe die gemeenskap kan saamstap vir ’n goeie doel.
15 Sep 7AM 7 min

Diere Maniere met Dr. Theuns Laubscher - 15 September 2026

Mark gesels met Dr. Theuns Laubscher oor alles wat met diere te doen het in hierdie insiggewende en boeiende program. Skakel elke Maandag om 16:45 in vir gesprekke oor troeteldiere en wild, met fokus op gedrag, sorg, praktiese wenke en fassinerende feite wat elke diereliefhebber sal waardeer.
15 Sep 2AM 2 min

Elmero gesels met Darryl Beukes oor sy boek "The Reward of Repetition"

Diep, roerend en ontsettend inspirerend! 🎙️✨ Tydens vandag se Kosmos 94.1 Kuierkonvooi het Elmero agter die mikrofoon ingeskuif vir 'n ongelooflike gesprek met Darryl Beukes oor sy boek, "The Reward of Repetition". 'n Kragtige herinnering dat volhoubaarheid en die regte gewoontes werklik vrugte dra
9 Sep 11AM 8 min