Mariette Laubsher - Johannes 14v23

Loading player...
“Jesus antwoord en sê vir hom: ‘As iemand My liefhet, sal hy my woord bewaar, en my Vader sal hom liefhê, en Ons sal na hom toe kom en by hom woning maak.’” JOHANNES 14:23
18 Jun 2024 11PM English South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Henry Pike - MIGA 6:8

Hy het jou bekend gemaak, o mens, wat goed is; en wat vra die Here van jou anders as om reg te doen en liefde te betrag en ootmoedig te wandel met jou God? MIGA 6:8 AFR53
23 Mar 1AM 2 min

Kenneth Woodward - MARKUS 1:15

Die tyd is vervul en die koninkryk van God het naby gekom; bekeer julle en glo die evangelie. MARKUS 1:15 AFR53
19 Mar 1AM 3 min

Lorriaan du Plessis - HANDELINGE 26:20

maar ek het eers aan die mense in Damaskus en in Jerusalem en in die hele land van Judéa en aan die heidene verkondig dat hulle tot inkeer moet kom en hulle tot God bekeer deur werke te doen wat by die bekering pas. HANDELINGE 26:20 AFR53
18 Mar 1AM 1 min