Ep. 2 | Belgiese verkiesings gaan oor veel meer as net die staat

--:--
In die tweede episode van Wêreldwys gesels ons met een van die voorste Belgiese grondwetkenners, Frank Judo, oor die geskiedenis van die Belgiese staat, hoe federalisme in België ontwikkel het en wat ná volgende week se verkiesing verwag kan word.
31 May Afrikaans South Africa News Commentary · Politics

Other recent episodes

Wêreldwys | Oostenryk skop ook vas teen massa-immigrasie | Ep. 20

In hierdie week se episode van Wêreldwys bespreek ons die verkiesing in Oostenryk en hoe dit dié land, maar ook die res van Europa, kan raak. Die regs-populistiese en sterk anti-immigrasieparty, die Vryheidsparty van Oostenryk, het verlede week vir die eerste keer sedert die party se oprigting in die laat…
3 Oct 29 min

Ep. 18 | Vrye markte en die verromantisering van sosialisme

Daar is wêreldwyd ʼn duidelike korrelasie tussen die vryheid van ekonomieë en die welvaart wat in samelewings geskep word. Ons gesels in hierdie episode met Martin van Staden van die Vryemarkstigting oor globale tendense en persepsies oor die voordele van vrye markte en eiendomsreg.
25 Sep 39 min

Ep. 19 | Vrye markte en die verromantisering van sosialisme

Daar is wêreldwyd ʼn duidelike korrelasie tussen die vryheid van ekonomieë en die welvaart wat in samelewings geskep word. Ons gesels in hierdie episode met Martin van Staden van die Vryemarkstigting oor globale tendense en persepsies oor die voordele van vrye markte en eiendomsreg.
25 Sep 1 min

Ep. 18 | Elf maande van trauma in Israel

In hierdie week se episode van Wêreldwys gesels ons met Ilze oor haar ervaring as ’n buitestander in Jerusalem met spesifieke klem op die afgelope paar maande se gebeure. Sy vertel ook meer oor die verhaal van sommige van die gyselaars en hulle families, en mense se daaglikse vrese.
18 Sep 35 min

Ep. 17 | Amerika die verloorder in Trump-Harris-debat

In die aanloop tot die debat was dit duidelik dat Harris se wittebroodsdae verby is en dat die stryd tussen haar en Trump weer kop aan kop verloop. In hierdie week se uitgawe van Wêreldwys bespreek ons die aanloop tot die debat, die hoogtepunte en laagtepunte van die debat en…
12 Sep 43 min