Erich Posthumus kom gesels oor die komende Godly Revolution, die hart daar agter en hoekom (as jy tieners en jong volwassenes in die huis het) hulle dit nie kan mis nie.
2 Jun 2024
Afrikaans
South Africa
Self-Improvement · Christianity
Wat `n groot en belangrike onderwerp. Waarom is goeie kommunikasie so belangrik, en wat bedoel ons eintlik met kommunikasie? Hoekom misverstaan twee mense wat mekaar liefhet, mekaar soms so maklik. Dit en soveel meer - kom luister en leer saam.
Reinhardt kom gesels oor sy passie vir musiek, mooi grootword jare met musiek instrumente in die huis. Dan vertel hy hoe die HERE sy nefie se dood gebruik het, om sy roeping te kom bevestig. Hierdie is `n openlike getuienis oor dinge op die altaar sit, en die lewe in…
Joyful, stralende Zaretha kom gesels oor Nuwe Lof, en ook haar lied - Ek sing. Dan gesels ons ook oor die wyshede wat sy by haar kinders leer. Kom luister saam en wees geinspireer.
In hierdie episode praat Erich met ons oor`n baie belangrike onderwerp en dit is - Grense. Wat is gesonde grense, wat is die mites oor grense, en wat is verskil tussen vergifnis en vertroue.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.