Akademia Sentrumopedag 12 April 2024

Loading player...
Wil jy ʼn program in jou moedertaal voltooi? Neem die eerste tree op jou studiereis deur Akademia se sentrumopedag by te woon.
Kom vind meer uit oor wat jy kan studeer, hoe klasbywoning werk en hoe om aansoek te doen. Bespreek jou plek by die sentrum naaste aan jou deur hier te klik: https://akademia.ac.za/sentrumopedag-george-2024/

#MyAkademia #Studietuiste #Sentrum #Opedag #George #Voltyds #Nauurs
4 Apr 2024 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes