Erastus Beukes - God verander harte

Loading player...
Esegiël 36:26: “Ek sal julle ’n nuwe hart en ’n nuwe gees gee, Ek sal die kliphart uit julle liggaam uithaal en julle ’n hart van vleis gee.”
20 Feb 2024 11PM English South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Lynette Beer - HEBREËRS 4:14 AFR53

TERWYL ons dan 'n groot Hoëpriester het wat deur die hemele deurgegaan het, naamlik Jesus, die Seun van God, laat ons die belydenis vashou. HEBREËRS 4:14 AFR53
26 Aug 1AM 1 min

Ernie de Meyer - MATTHÉÜS 10:32

Elkeen dan wat My sal bely voor die mense, hom sal Ek ook bely voor my Vader wat in die hemele is. MATTHÉÜS 10:32 AFR53
25 Aug 1AM 2 min

Rouchelle Liedemann - JESAJA 41:10 AFR53

Wees nie bevrees nie, want Ek is met jou; kyk nie angstig rond nie, want Ek is jou God. Ek versterk jou, ook help Ek jou, ook ondersteun Ek jou met my reddende regterhand. JESAJA 41:10 AFR53
21 Aug 1AM 1 min

Kenneth Woodward - HEBREËRS 12:11 AFR53

Nou lyk elke tugtiging of dit op die oomblik nie 'n saak van blydskap is nie, maar van droefheid; later lewer dit egter 'n vredevolle vrug van geregtigheid vir die wat daardeur geoefen is. HEBREËRS 12:11 AFR53
20 Aug 1AM 1 min