Johan Delport Hy het ons lief

Loading player...
Johannes 3:16: Want so lief het God die wêreld gehad dat Hy sy unieke Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore sal gaan nie, maar die ewige lewe sal hê. (2020 Vertaling)
13 Dec 2023 12AM English South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Mike Potgieter - KOLOSSENSE 1:13

Hy het ons verlos uit die mag van die duisternis en ons oorgebring onder die konings heerskappy van sy geliefde Seun. KOLOSSENSE 1:13 NLV
26 Jun 1AM 1 min

Lucio Basson - EFÉSIËRS 5:25

Manne, julle moet jul eie vroue liefhê, soos Christus ook die gemeente liefgehad en Homself daarvoor oorgegee het. EFÉSIËRS 5:25 AFR53
23 Jun 1AM 2 min

Kenneth Woodward - JOSUA 24:15

Maar as dit verkeerd is in julle oë om die Here te dien, kies dan vir julle vandag wie julle wil dien:...maar ek en my huis, ons sal die Here dien. JOSUA 24:15 AFR53
22 Jun 1AM 1 min

Reinhard Kotze - PSALMS 103:13

Soos 'n vader hom ontferm oor die kinders, so ontferm die Here Hom oor die wat Hom vrees. PSALMS 103:13 AFR53
19 Jun 1AM 1 min