Busisiwe Mkhwebane is uit haar stoel maar haar regskostes kon 159 miljoen mense help met R350.00. Elon launch sy nuwe kind op X. Cilliers Brink hou kop bo rommel in Tshwane.
12 Sep 2023
Afrikaans Explicit
South Africa
Society & Culture · News Commentary Matthys Potgieter & Colene Hind
Daar is mense wat oor wyn praat, en dan is daar die man wat dit maak. ๐๐๐ธ ๐ฑ๐ถ๐ฒ ๐ฒ๐ฝ๐ถ๐๐ผ๐ฑ๐ฒ ๐ต๐ถ๐ฒ๐ฟ - https://afrikaans.radio/klets/wyn-woorde-en-bartho-eksteen/ Hierdie week KLETS ons saam met ๐๐ฎ๐ฟ๐๐ต๐ผ ๐๐ธ๐๐๐ฒ๐ฒ๐ป van Bartho Eksteen Wynlandgoed. Hy vertel van die wyne wat ons op ๐ฎ๐ต ๐ข๐ธ๐๐ผ๐ฏ๐ฒ๐ฟ ๐ฎ๐ฌ๐ฎ๐ฒ gaan proe, en van dieโฆ
๐๐๐๐ง๐จ๐ ๐ช๐ฌ๐๐ฃ๐: ๐ฉ๐ช๐ฆ๐ณ๐ฅ๐ช๐ฆ ๐ธ๐ฆ๐ฆ๐ฌ ๐ด๐ฆ ๐๐๐๐๐ ๐ช๐ด '๐ฏ ๐ฃ๐ช๐ฆ๐ต๐ซ๐ช๐ฆ ๐ฅ๐ฐ๐ฏ๐ฌ๐ฆ๐ณ. Ons gesels uit die suidpunt van Donker Afrika, so trek die gordyne toe en skink iets sterk. Dis moord en roof. Dis vroue se lyke langs die pad en AK47's in taverns. Intussen word daar meer geld bestee om ministers veiligโฆ
Die vrees is nie meer 'n gevoel nie, dis 'n gewoonte. Die sleutels tussen jou vingers by die kar. Die "live pin" wat jy los voor jy huis toe ry. Elke vrou in jou lewe: jou Ma, jou suster, jou vriendin, jou biervrou, dra hierdie waaksaamheid soos 'n tweede vel,โฆ
Dit vat 'n village, sรช hulle. Maar niemand sรช ooit hoeveel van daai village eintlik idiote is nie. ๐๐๐ธ ๐ฑ๐ถ๐ฒ ๐ฒ๐ฝ๐ถ๐๐ผ๐ฑ๐ฒ ๐ต๐ถ๐ฒ๐ฟ - https://afrikaans.radio/klets/wies-in-die-village-en-wies-net-kwaad/ En intussen loop African Time al hoe vinniger uit: dis nie meer die grap oor laat kom by 'n braai nie, dis nou lewens wat betaalโฆ
Colene het Bokkoors. Nie 'n verkoue nie, net groen en goud in die are. Maar terwyl ons almal die rugby volg, volg iemand anders jou bankbalans. ๐๐๐ธ ๐ฑ๐ถ๐ฒ ๐ฒ๐ฝ๐ถ๐๐ผ๐ฑ๐ฒ ๐ต๐ถ๐ฒ๐ฟ - https://afrikaans.radio/klets/ep-258-wie-kyk-na-jou-geld-terwyl-jy-rugby-kyk/ Is jou geld werklik veilig in jou bank? Of in Cyril se bank? Ons kyk na die toenameโฆ
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.