Wie's in Die Village en Wie's Net Kwaad?
Loading player...
Dit vat 'n village, sรช hulle. Maar niemand sรช ooit hoeveel van daai village eintlik idiote is nie.
๐๐๐ธ ๐ฑ๐ถ๐ฒ ๐ฒ๐ฝ๐ถ๐๐ผ๐ฑ๐ฒ ๐ต๐ถ๐ฒ๐ฟ - https://afrikaans.radio/klets/wies-in-die-village-en-wies-net-kwaad/
En intussen loop African Time al hoe vinniger uit: dis nie meer die grap oor laat kom by 'n braai nie, dis nou lewens wat betaal.
Verlede week is dit betaal deur SAPS K9 Sky, waar "ons kom nou-nou" haar lewe gekos het. Die ANC se "ons sal dit nou-nou doen" blameer nou die IEC na hul die deadline gemis het.
En vir 30 jaar word ons, Suid-Afrikaanse burgers, deur die village gevra om verantwoordelikheid te vat, waar "African Time" stilbly en stil staan.
Dis 'n village vol idiote.
Dis tyd wat opgehou wag het.
Dis KLETS.