67 vloekwoorde saam Casper de Vries

Loading player...
Dis Madiba dag en die span gaan 67 vloekwoorde in die tuin plant vandag saam met die hulp van Casper de Vries. Ons gesels oor Afrikaans, loadshedding en Casper vertel van sy stilte die afgelope paar jaar as ook sy show by Cafe Barcelona op 21 Julie 2023. Elke keer wat jy luister en die episode share gee jy die plantjies in ons tuin water!
18 Jul 2023 Afrikaans Explicit South Africa Society & Culture · News Commentary

Other recent episodes

Wyn, Woorde en Bartho Eksteen

Daar is mense wat oor wyn praat, en dan is daar die man wat dit maak. ๐—ž๐˜†๐—ธ ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐—ฒ๐—ฝ๐—ถ๐˜€๐—ผ๐—ฑ๐—ฒ ๐—ต๐—ถ๐—ฒ๐—ฟ - https://afrikaans.radio/klets/wyn-woorde-en-bartho-eksteen/ Hierdie week KLETS ons saam met ๐—•๐—ฎ๐—ฟ๐˜๐—ต๐—ผ ๐—˜๐—ธ๐˜€๐˜๐—ฒ๐—ฒ๐—ป van Bartho Eksteen Wynlandgoed. Hy vertel van die wyne wat ons op ๐Ÿฎ๐Ÿต ๐—ข๐—ธ๐˜๐—ผ๐—ฏ๐—ฒ๐—ฟ ๐Ÿฎ๐Ÿฌ๐Ÿฎ๐Ÿฒ gaan proe, en van dieโ€ฆ
14 Oct 39 min

Die Waarheid Is Duur, Veiligheid Nog Duurder

๐™’๐™–๐™–๐™ง๐™จ๐™ ๐™ช๐™ฌ๐™ž๐™ฃ๐™œ: ๐˜ฉ๐˜ช๐˜ฆ๐˜ณ๐˜ฅ๐˜ช๐˜ฆ ๐˜ธ๐˜ฆ๐˜ฆ๐˜ฌ ๐˜ด๐˜ฆ ๐˜’๐˜“๐˜Œ๐˜›๐˜š ๐˜ช๐˜ด '๐˜ฏ ๐˜ฃ๐˜ช๐˜ฆ๐˜ต๐˜ซ๐˜ช๐˜ฆ ๐˜ฅ๐˜ฐ๐˜ฏ๐˜ฌ๐˜ฆ๐˜ณ. Ons gesels uit die suidpunt van Donker Afrika, so trek die gordyne toe en skink iets sterk. Dis moord en roof. Dis vroue se lyke langs die pad en AK47's in taverns. Intussen word daar meer geld bestee om ministers veiligโ€ฆ
7 Oct 1 hr 01 min

Waaksaam, Welvarend en Windgat

Die vrees is nie meer 'n gevoel nie, dis 'n gewoonte. Die sleutels tussen jou vingers by die kar. Die "live pin" wat jy los voor jy huis toe ry. Elke vrou in jou lewe: jou Ma, jou suster, jou vriendin, jou biervrou, dra hierdie waaksaamheid soos 'n tweede vel,โ€ฆ
23 Sep 58 min

Wie's in Die Village en Wie's Net Kwaad?

Dit vat 'n village, sรช hulle. Maar niemand sรช ooit hoeveel van daai village eintlik idiote is nie. ๐—ž๐˜†๐—ธ ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐—ฒ๐—ฝ๐—ถ๐˜€๐—ผ๐—ฑ๐—ฒ ๐—ต๐—ถ๐—ฒ๐—ฟ - https://afrikaans.radio/klets/wies-in-die-village-en-wies-net-kwaad/ En intussen loop African Time al hoe vinniger uit: dis nie meer die grap oor laat kom by 'n braai nie, dis nou lewens wat betaalโ€ฆ
16 Sep 52 min

Wie Kyk na Jou Geld Terwyl Jy Rugby Kyk?

Colene het Bokkoors. Nie 'n verkoue nie, net groen en goud in die are. Maar terwyl ons almal die rugby volg, volg iemand anders jou bankbalans. ๐—ž๐˜†๐—ธ ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐—ฒ๐—ฝ๐—ถ๐˜€๐—ผ๐—ฑ๐—ฒ ๐—ต๐—ถ๐—ฒ๐—ฟ - https://afrikaans.radio/klets/ep-258-wie-kyk-na-jou-geld-terwyl-jy-rugby-kyk/ Is jou geld werklik veilig in jou bank? Of in Cyril se bank? Ons kyk na die toenameโ€ฆ
9 Sep 59 min