Mayday, Mayday

Loading player...
Mayday, Mayday die hele wêreld behalwe Cyril dink hulle sink, miskien moet ons almal kry wat hy drink. Die span "beklets" verlede week se nuus van Amerika tot Sudan asook die massas Russiese soldate wat leier loos gesterf het in die Oekraïne. Elon wil nie sy bord vol kos met die SA regering deel nie en die pasiënte in Chris Hani Baragwanath Hospitaal het niks in hul borde nie.
2 May 2023 Afrikaans Explicit South Africa Society & Culture · News Commentary

Other recent episodes

Stampe, Stote en Staatsake

Hierdie week se KLETS begin met 'n nuwe hoofstuk, want ons is nou ook op die "TV". Maar nie sonder stampe en stote nie, en dalk 'n bietjie rof om die kante, maar ons is hier. Volgende week is ons minder dronk. Miskien... Maar, hier "gaat" ons! Ons kyk na…
6 May 1 hr 10 min

Van Misdaad tot Megawatt

Hierdie week se KLETS begin by die mense wat veronderstel is om die land veilig te hou… maar dit voel al hoe meer soos ’n oudisie. Die topbestuur van die polisie in Suid-Afrika is almal “acting”, en die vraag is nie net wie kry die pos nie… maar wie gaan…
29 Apr 1 hr 17 min

Trump, Taktiek en Tjankende Politiek

Hierdie week se KLETS “be-klets” Matthys en Colene die wêreld soos hy nou lyk: vol drama, vol ego’s en baie opinies. Ons begin by Juju en sy “orange is the new black” oomblik. Dis politiek, dis teater, en dis Suid-Afrika se eie weergawe van reality TV waar niemand eintlik seker…
22 Apr 1 hr 01 min

Van Hormuz tot Hill-Lewis

Hierdie week se KLETS begin waar dit warm is… en bly. Die oorlog in die Midde-Ooste duur voort, Trump vat die Pope aan, en mense worry skielik meer oor die “Gays van Hormuz” as die “Straights”... Elon Musk sê hy is steeds te wit vir Starlink in Suid-Afrika, maar het…
15 Apr 45 min

Petrol, Politiek en ’n Ongemaklike Pomp

Hierdie week se KLETS begin by petrol… want dis waar jou begroting en jou bui mekaar elke oggend ontmoet. Maar, wie pomp vir wie? Donald Trump is weer los is op Truth Social, en die spanning in die Midde-Ooste is al hoe minder “breaking news” en al hoe meer soos…
8 Apr 1 hr 01 min