Kragbron | Nuwe lewe deur Sy opstanding | Greta Wiid

Loading player...
Daagliks het ons 'n inspirasie boodskap wat aansluit by ons Kragbron teksvers om jou te inspireer.
4 Apr 2023 12AM English South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Gerald Petersen - LUKAS 14:11

Want elkeen wat homself verhoog, sal verneder word, en wat homself verneder, sal verhoog word. LUKAS 14:11 AFR53
27 Mar 1AM 1 min

Henry Pike - MIGA 6:8

Hy het jou bekend gemaak, o mens, wat goed is; en wat vra die Here van jou anders as om reg te doen en liefde te betrag en ootmoedig te wandel met jou God? MIGA 6:8 AFR53
23 Mar 1AM 2 min

Kenneth Woodward - MARKUS 1:15

Die tyd is vervul en die koninkryk van God het naby gekom; bekeer julle en glo die evangelie. MARKUS 1:15 AFR53
19 Mar 1AM 3 min