Wiele2Wiele gesels oor motorbedryf, Toyota se Corolla Cross

Loading player...
Hierdie week gee Wiele2Wiele terugvoer oor Toyota se State of the Motoring Industry (SOMI), deel nuus oor die nuwe GR Beker-Yaris-uitdaging waaraan Jeanette gaan deelneem en gesels oor die Toyota Corolla Cross. Hulle verduidelik ook hoekom koeëlvaste bakkies in Suid-Afrika belangrik is en praat oor die MotoGP-seisoen wat binnekort begin.
21 Feb 2022 Afrikaans South Africa Automotive

Other recent episodes

Wiele2Wiele ry twee bussies

Hierdie week is dit bussie-bonaza op Wiele2Wiele. Hulle gesels oor die Volkswagen Caravelle eHybrid en die Renault Trafic Passenger. Hulle gaan ry ook met die Honda Elevate, gee raad oor tekens wat jou kar vir jou gee dat daar fout is en waarsku jou waarna jy moet kyk as jy…
7 Aug 26 min

Wiele2Wiele ry Kia Carens

Verlede week het jy gehoor wat Carl en Jeanette dink maar hierdie week op Wiele2Wiele, is dit Nicol en Mike se beurt om oor die Kia Tasman-bakkie te gesels. Hulle klim ook agter die stuur van die sewesitplek Kia Carens en deel hulle indrukke van die Suzuki Across. Dit is…
31 Jul 26 min

Wiele2Wiele ry Kia Tasman-bakkie

Hierdie week vir Wiele2Wiele vat hulle die langpad met die Mercedes-Benz GLC 300d en bring kwaliteittyd deur met die nuwe Kia Tasman-bakkie. Hulle vat jou ook op ‘n toetsrit met die Renault Captur.
24 Jul 26 min

Wiele2Wiele: Lepas L4 vs. Jaecoo J7

In hierdie week se episode van Wiele2Wiele skop hulle af met twee bekendstellings – Audi se nuwe Q3 en Toyota se eerste vol-elektriese model vir Suid-Afrika, die bZ4X. Dan raak hulle skoon poëties oor die Land Rover Discovery Tempest. Hulle vergelyk ook twee Chinese sportnutse uit die Chery-stal: die Lepas…
10 Jul 26 min