Anette Rheeder gesels oor A. Vogel se produk om die niere te ondersteun

Loading player...
Anette Rheeder gesels oor die niere en die A. Vogel produk, Nephrosolid, en spesifiek waarom dit so noodsaaklik is dat ons hierdie 2 organe ondersteun en gesond hou. Die niere gee, net soos die lewer, vir ons spesifieke tekens dat hulp nodig is – ons deel die lys tekens met luisteraars.
18 Aug 2021 3AM Afrikaans South Africa Arts

Other recent episodes

Elke Sekonde Tel: Hoe om 'n Beroerte te Herken

Jean-Louis gesels met Renathe van der Merwe, koördineerder van FAST Heroes vir Namibië en Botswana, en Fabian Martens, Besturende Direkteur van OSH-Med International, oor die Angels-inisiatief se besoek aan Namibië. Hulle bespreek die FAST Heroes-program, wat skoolkinders leer om die tekens van 'n beroerte te herken en vinnig op te…
16 Jul 4AM 8 min

Wêreldbeker-sokker: Ontleding van die grootste wedstryde

Jean-Louis gesels met Setson Nghishidimbwa, bekende Namibiese bankier, sportaanbieder, kommentator en sokkerontleder, oor die FIFA Sokkerwêreldbeker. Hulle ontleed die grootste wedstryde, bespreek die spanne en spelers wat die toernooi laat uitstaan, en deel insigte oor die taktiek, verrassings en hoogtepunte wat sokkeraanhangers wêreldwyd aan die praat het.
16 Jul 4AM 11 min

Die 33ste kykNET Buite Ekspo: Alles wat jy moet weet

Jean-Louis gesels met Marius Opperman van Trio Events oor die 33ste kykNET Buite Ekspo wat van 24 tot 26 Julie by Sondela Nature Reserve & Spa naby Bela-Bela plaasvind. Hulle bespreek wat besoekers vanjaar kan verwag, van die nuutste kampeer- en 4x4-uitstallings tot gesinsvermaak, kos, akkommodasie en kaartjies. Ontdek waarom…
16 Jul 4AM 6 min

Natuurlike Verligting vir Gewrigspyn | Jean-Louis gesels met Anette Rheeder

Jean-Louis gesels met Anette Rheeder oor hoe die natuur kan help om pyn, inflammasie en styfheid van die gewrigte te verlig. Ontdek meer oor THRESHHold Real MSM en waarom al hoe meer mense hierdie natuurlike ondersteuning vir gewrigsgesondheid kies. THRESHHold Real MSM tablette is sonder voorskrif beskikbaar by jou naaste…
16 Jul 2AM 6 min

Sokkerkoors: Isack Hamata ontleed die Wêreldbeker

Jean-Louis gesels met Isack Hamata, een van Namibië se bekendste sokkeradministrateurs en sportontleders. Met sy agtergrond as sportjoernalis en sy uitgebreide kennis van plaaslike én internasionale sokker, deel Isack sy insigte oor die FIFA Sokkerwêreldbeker, die grootste stories van die toernooi en wat ondersteuners nog kan verwag. Hulle bespreek ook…
15 Jul 1PM 10 min