GROOTfm 90.5 Ontbyt met Doepie en Nina

Ontbyt met Doepie en Nina

Doepie en Nina is vir die afgelope 5 jaar ‘n span op lug en is bitter opgewonde om hulle tande te slyp in Ontbyt-radio.
Doepie en Nina se sterk… (en minder sterk) punte, vul mekaar aan en hulle verskillende belangstellings maak dat hulle enige onderwerp kan aanpak van geloof tot stories oor menslike belange, finansies, politiek tot plaaslike en internasionale sterre. Hul passie vir radio en hul luisteraars is wat hulle dryf om interessante inhoud te skep en dag na dag luisteraars met relevante nuus en inhoud ingelig te hou en ook ‘n stem te gee aan die wat stemloos is.
Elke oggend saam met Doepie en Nina is energiek, opwindend, insiggewend en ‘n emotional rollercoaster, want hulle lag soms tot hulle huil, of vertel ander se stories met ‘n traan…
Vergeet wat jy weet van tradisionele oggend radio en maak reg vir ONTBYT saam met Doepie en Nina.

Nina is avontuurlustig, mal daaroor om die wêreld vol te reis en is passievol oor haar familie en vriende. Sy bring die meeste hart saam na elke uur op lug. Vir stories en geselskap wat maak dat jy uit jou maag wil lag, spandeer jou middae saam Nina op die #GROOTtrek.
Weekly Afrikaans South Africa News
830 Episodes
1 – 20

#OntbytMetDoepieEnNina - Wat Is In Jou Kosblik? - 14 Julie

Doepie en Nina is vir die afgelope 5 jaar ‘n span op lug en is bitter opgewonde om hulle tande te slyp in Ontbyt-radio. Doepie en Nina se sterk… (en minder sterk) punte, vul mekaar aan en hulle verskillende belangstellings maak dat hulle enige onderwerp kan aanpak van geloof tot…
14 Jul 5 min

#OntbytMetDoepieEnNina - Mario Cesare

Ons gesels vanoggend met Mario Cesare oor sy nuwe boek, Tracks in the Dust: A Game Ranger's Journey, wat sy mees persoonlike boek tot dusver is. Dit is die verhaal van 'n lewe wat in die bosveld gevorm is, van teen-stroperoperasies en reddingsaksies vir gewonde diere, tot die diep bande…
14 Jul 17 min

#OntbytMetDoepieEnNina - Wat Is In Jou Kosblik? - 13 Julie

Doepie en Nina is vir die afgelope 5 jaar ‘n span op lug en is bitter opgewonde om hulle tande te slyp in Ontbyt-radio. Doepie en Nina se sterk… (en minder sterk) punte, vul mekaar aan en hulle verskillende belangstellings maak dat hulle enige onderwerp kan aanpak van geloof tot…
13 Jul 5 min

#OntbytMetDoepieEnNina - Wat Is In Jou Kosblik? - 10 Julie

Doepie en Nina is vir die afgelope 5 jaar ‘n span op lug en is bitter opgewonde om hulle tande te slyp in Ontbyt-radio. Doepie en Nina se sterk… (en minder sterk) punte, vul mekaar aan en hulle verskillende belangstellings maak dat hulle enige onderwerp kan aanpak van geloof tot…
10 Jul 5 min

#OntbytMetDoepieEnNina - Wat Is In Jou Kosblik? - 9 Julie

Doepie en Nina is vir die afgelope 5 jaar ‘n span op lug en is bitter opgewonde om hulle tande te slyp in Ontbyt-radio. Doepie en Nina se sterk… (en minder sterk) punte, vul mekaar aan en hulle verskillende belangstellings maak dat hulle enige onderwerp kan aanpak van geloof tot…
9 Jul 6 min

#OntbytMetDoepieEnNina - Chris Burger

Ons gesels met Wildboer van die jaar 2025, Chris Burger oor jag in Suid-Afrika, die verskil tussen binne- en buitelandse jagters en hoe belangrik veiligheid is.
9 Jul 13 min

#OntbytMetDoepieEnNina - Wat Is In Jou Kosblik? - 8 Julie

Doepie en Nina is vir die afgelope 5 jaar ‘n span op lug en is bitter opgewonde om hulle tande te slyp in Ontbyt-radio. Doepie en Nina se sterk… (en minder sterk) punte, vul mekaar aan en hulle verskillende belangstellings maak dat hulle enige onderwerp kan aanpak van geloof tot…
8 Jul 6 min

#OntbytMetDoepieEnNina - Wat Is In Jou Kosblik? - 7 Julie

Doepie en Nina is vir die afgelope 5 jaar ‘n span op lug en is bitter opgewonde om hulle tande te slyp in Ontbyt-radio. Doepie en Nina se sterk… (en minder sterk) punte, vul mekaar aan en hulle verskillende belangstellings maak dat hulle enige onderwerp kan aanpak van geloof tot…
7 Jul 8 min

#OntbytMetDoepieEnNina - Demi Lee Moore

Demi gesels met ons oor “Daai Gevoel” wat ’n energieke, opbouende liefdesliedjie is wat deur die geliefde en ontslape liedjieskrywer Johan Oberholzer geskryf is. Dié liedjie dra besondere betekenis vir Demi Lee, wat jare lank met Johan bevriend was. Hy was ook die skrywer van haar deurbraakwenliedjie, “Mis Eet Slaap…
7 Jul 1 hour

#OntbytMetDoepieEnNina - Wat Is In Jou Kosblik? - 6 Julie

Doepie en Nina is vir die afgelope 5 jaar ‘n span op lug en is bitter opgewonde om hulle tande te slyp in Ontbyt-radio. Doepie en Nina se sterk… (en minder sterk) punte, vul mekaar aan en hulle verskillende belangstellings maak dat hulle enige onderwerp kan aanpak van geloof tot…
6 Jul 4 min

#OntbytMetDoepieEnNina - Wat Is In Jou Kosblik? - 3 Julie

Doepie en Nina is vir die afgelope 5 jaar ‘n span op lug en is bitter opgewonde om hulle tande te slyp in Ontbyt-radio. Doepie en Nina se sterk… (en minder sterk) punte, vul mekaar aan en hulle verskillende belangstellings maak dat hulle enige onderwerp kan aanpak van geloof tot…
3 Jul 8 min

#OntbytMetDoepieEnNina - Gerhard Steyn

Gerhard Steyn is terug met ’n splinternuwe enkelsnit, “Vra Net Vir Jou” – ’n opregte liefdesliedjie wat geïnspireer is deur sy eie liefdesverhaal met sy vrou. Met dié kontemporêre vrystelling deel hy ’n persoonlike hoofstuk uit sy lewe en herinner luisteraars daaraan dat ware liefde soms op die mees onverwagse…
3 Jul 17 min
1 – 20