KOPSKUIF - Leigh Adonis, Kelsey Ziegers - Leerders maak hul harte oop

Loading player...
23.01.2021 - Gas: Leigh Adonis, Kelsey Ziegers
Posisie: Graad 12 in 2021 & was Graad 12 leerders in 2020
Organisasie/Instansie/Besigheid: Swartland Hoërskool, Malmesbury
Onderwerp: Leerders maak hul harte oop.
23 Jan 2021 Afrikaans South Africa Education · Christianity

Other recent episodes

Kom luister hoe Brandon Erasmus, voorsitter van die ATKV-tak Victoria-Wes, en Chareldine van der Merwe, projekbestuurder

Kom luister op 25 Julie op Kopskuif hoe Brandon Erasmus, voorsitter van die ATKV-tak Victoria-Wes, en Chareldine van der Merwe, projekbestuurder van die Vriende van Afrikaans (VVA), gesels. As onderwyser, gemeenskapsleier en voorsitter van die ATKV-tak Victoria-Wes verenig Brandon ’n paar liefdes: Afrikaans, opvoeding, kultuur, kuns en gemeenskap. Chareldine se…
25 Jul 52 min