ON AIR

Radio Cape Pulpit

Loading player...
Mission Radio Cape Pulpit is an independent, trans-cultural and trans-denominational media organisation. Our divine assignment is to proclaim the Gospel message through the production and broadcasting of radio programmes, supported by other electronic media, publications and community initiatives. Our focus is to be a companion to believers in their journey of faith and win unbelievers for Christ. We participate in radio missionary activities by facilitating and establishing Christian radio ministries in Africa and provide training and development opportunities for Christian broadcasters.

Recent podcast episodes

Kies God se stem bo die wêreld se geraas

In hierdie episode gesels Anton met Zanti Swannepoel oor die tema "Who's Voice Are You Listening To?" Sy begin met dankbaarheid teenoor elke bydraer en getroue luisteraar wat Radio Kaapse Kansel en Radio Disa op die lug hou, en herinner ons daaraan dat baie Christene op hierdie stadium vir hul…
25 Nov 11 min

Gerald Verra oor hoop, matriek, werkloosheid en die oproep om te gee

In hierdie episode van Christelike Perspektief op die Nieuws op Radio Kaapse Kansel 729 AM gesels Anton Brink met Gerald Verra. Hy begin met die versekering: "As God dan vir ons is, wie kan teen ons wees?" en herinner luisteraars dat die God wat ons dien die vermoë het om…
25 Nov 12AM 8 min

Internasionale Ontwikkelings, Iran en Suid-Afrika se Koalisieregerings

In hierdie episode van Radio Cape Pulpit se Christelike Perspektief op die Nuus bespreek professor Arno van die Kerk belangrike internasionale en plaaslike nuusgebeure. Die gesprek fokus op die ontmoeting tussen Donald Trump, Vladimir Putin en Xi Jinping in China, die toenemende spanning rondom Iran en die Midde-Ooste, asook politieke…
24 Nov 12AM 13 min

Sylvia Carville on Returning to Our First Love

In this episode of Created in the Image of God on Radio Cape Pulpit 729 AM, Sylvia Carville begins a new topic within the Behold the Bride series: the First Love series, about returning to our first love. She shares a quote from Brian Guerin: the highest goal is not…
23 Nov 22 min