Vra(e) Wat Pla

Loading player...
Wanneer jy nie meer weet wie om te nader terwyl jy met jou hande in jou hare staan oor die penarie waarin jy beland het, selfs al was dit nie jou skuld nie, is 'n goeie prokereur altyd die persoon wat jy in jou telfoonboek wil hê. Ons gesels met Pieter Nel van Pieter Nel Prokereurs oor die dienste wat hulle lewer, veral as dit by die Padongelukkefonds in die Laeveld kom.
26 Jan 2021 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Securicon: So spoor ons gesteelde voertuie op

Callum MacPherson van Securicon sê jou eerste stap wanneer jou voertuig gesteel word is om jou sekerheidsmaatskappy te kontak, eerder as om dit dadelik op sosiale media te deel.
13 Aug 13 min

Mahindra: Stel veiligheid eerste

Cas Kolbè, handelaarshoof van Mahindra Nelspruit, gesels met die Middag Game Drive oor hoe belangrik veiligheidsoorwegings geword het in die aankoop van 'n voertuig.
12 Aug 11 min