Dr Melody de Jager gesels oor leer probleme met kinders

Loading player...
Haar nuwe boek in samewerking met twee Russe geskryf is nou bekendgestel en daar is soveel waarde in dit wat sy in Suid Afrika geleer het en met russiese tegnolgie ook beaam word.
4 Nov 2020 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Securicon: So spoor ons gesteelde voertuie op

Callum MacPherson van Securicon sê jou eerste stap wanneer jou voertuig gesteel word is om jou sekerheidsmaatskappy te kontak, eerder as om dit dadelik op sosiale media te deel.
13 Aug 13 min

Mahindra: Stel veiligheid eerste

Cas Kolbè, handelaarshoof van Mahindra Nelspruit, gesels met die Middag Game Drive oor hoe belangrik veiligheidsoorwegings geword het in die aankoop van 'n voertuig.
12 Aug 11 min