Plaasmoorde Uit Die Perd Se Bek

Loading player...
Dit voel nie reg om die Afrikaanse idioom in die selfde sin as Angus Buchan te gebruik nie maar hy is 'n boer net soos enige ander Suid Afrikaanse boer en voel daagliks die stress van veiligheid op die plaas. Neels en Sanett kry 'n direkte intieme gesprek 'uit die perd se bek' met die uitgesproke evangelis op 100.5fm.
15 Oct 2020 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Securicon: So spoor ons gesteelde voertuie op

Callum MacPherson van Securicon sê jou eerste stap wanneer jou voertuig gesteel word is om jou sekerheidsmaatskappy te kontak, eerder as om dit dadelik op sosiale media te deel.
13 Aug 13 min

Mahindra: Stel veiligheid eerste

Cas Kolbè, handelaarshoof van Mahindra Nelspruit, gesels met die Middag Game Drive oor hoe belangrik veiligheidsoorwegings geword het in die aankoop van 'n voertuig.
12 Aug 11 min