Monday Motivation op Dagbreek met Neels & Sanett

Loading player...
Ons gesels hierdie week oor waar jy moet soek om jou dag aan die gang te kry. Wat kan jy doen om en met wie jy jy jouself kan omring om dit beter te verstaan.
12 Oct 2020 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Securicon: So spoor ons gesteelde voertuie op

Callum MacPherson van Securicon sê jou eerste stap wanneer jou voertuig gesteel word is om jou sekerheidsmaatskappy te kontak, eerder as om dit dadelik op sosiale media te deel.
13 Aug 13 min

Mahindra: Stel veiligheid eerste

Cas Kolbè, handelaarshoof van Mahindra Nelspruit, gesels met die Middag Game Drive oor hoe belangrik veiligheidsoorwegings geword het in die aankoop van 'n voertuig.
12 Aug 11 min