KOPSKUIF - Mej. Veulan Vraagom - Het jy jou werk verloor a.g.v. Covid-19?

Loading player...
26.09.2020 - Mej. Veulan Vraagom - Het jy jou werk verloor a.g.v. Covid-19?Ons gesels oor die effek van Covid-19 op individue en die verlies van werk.
26 Sep 2020 Afrikaans South Africa Education · Christianity

Other recent episodes

Kom luister hoe Brandon Erasmus, voorsitter van die ATKV-tak Victoria-Wes, en Chareldine van der Merwe, projekbestuurder

Kom luister op 25 Julie op Kopskuif hoe Brandon Erasmus, voorsitter van die ATKV-tak Victoria-Wes, en Chareldine van der Merwe, projekbestuurder van die Vriende van Afrikaans (VVA), gesels. As onderwyser, gemeenskapsleier en voorsitter van die ATKV-tak Victoria-Wes verenig Brandon ’n paar liefdes: Afrikaans, opvoeding, kultuur, kuns en gemeenskap. Chareldine se…
25 Jul 52 min