KOPSKUIF - Yozeen Dreyer, beter bekend as Tinkies Voedingskema in Sarepta, Kuilsrivier

Loading player...
29.08.2020 - Vandag gesels ons met 'n vroueleier, die alombekende Yozeen Dreyer, beter bekend as Tinkies Voedingskema in Sarepta, Kuilsrivier. Dit is vrouemaand en ons bring so dus ook hulde aan die fenomenale feslag, vrouens, ons gom van die samelewing.
29 Aug 2020 Afrikaans South Africa Education · Christianity

Other recent episodes

Kom luister hoe Brandon Erasmus, voorsitter van die ATKV-tak Victoria-Wes, en Chareldine van der Merwe, projekbestuurder

Kom luister op 25 Julie op Kopskuif hoe Brandon Erasmus, voorsitter van die ATKV-tak Victoria-Wes, en Chareldine van der Merwe, projekbestuurder van die Vriende van Afrikaans (VVA), gesels. As onderwyser, gemeenskapsleier en voorsitter van die ATKV-tak Victoria-Wes verenig Brandon ’n paar liefdes: Afrikaans, opvoeding, kultuur, kuns en gemeenskap. Chareldine se…
25 Jul 52 min