KOPSKUIF - Gikmah Pieterse, Hoe Kinders moet voorberei vir terug skooltoe.

Loading player...
08.08.2020 - Gikmah Pieterse, Ons gesels met 'n opvoedkundige sielkundige wat aan die ouers raad en wenke gaan gee oor hoe ouers hulle kinders kan voorberei om terug te gaan skooltoe.
8 Aug 2020 Afrikaans South Africa Education · Christianity

Other recent episodes

Kom luister hoe Brandon Erasmus, voorsitter van die ATKV-tak Victoria-Wes, en Chareldine van der Merwe, projekbestuurder

Kom luister op 25 Julie op Kopskuif hoe Brandon Erasmus, voorsitter van die ATKV-tak Victoria-Wes, en Chareldine van der Merwe, projekbestuurder van die Vriende van Afrikaans (VVA), gesels. As onderwyser, gemeenskapsleier en voorsitter van die ATKV-tak Victoria-Wes verenig Brandon ’n paar liefdes: Afrikaans, opvoeding, kultuur, kuns en gemeenskap. Chareldine se…
25 Jul 52 min