KOPSKUIF - Hildegarde Mc Cullum, waarnemende prinsipaal Kuilsrivier Primary Skool

Loading player...
15.08.2020 - Hildegarde Mc Cullum, waarnemende prinsipaal Kuilsrivier Primary Skool, Hoe hulle die inperking ervaar in skoolgemeenskappe en hoe hulle dinge maak werk ongeag die uitdagings en verwarring wat tans heers in onderwys en skoolgemeenskappe.
15 Aug 2020 Afrikaans South Africa Education · Christianity

Other recent episodes

Kom luister hoe Brandon Erasmus, voorsitter van die ATKV-tak Victoria-Wes, en Chareldine van der Merwe, projekbestuurder

Kom luister op 25 Julie op Kopskuif hoe Brandon Erasmus, voorsitter van die ATKV-tak Victoria-Wes, en Chareldine van der Merwe, projekbestuurder van die Vriende van Afrikaans (VVA), gesels. As onderwyser, gemeenskapsleier en voorsitter van die ATKV-tak Victoria-Wes verenig Brandon ’n paar liefdes: Afrikaans, opvoeding, kultuur, kuns en gemeenskap. Chareldine se…
25 Jul 52 min