Hoop tydens die "kanker van korrupsie."

Loading player...
Dis een ding om met korrupsie te deel tydens tye wanneer dit ekonomies goed gaan, maar wanneer die wêreld gedompel is in krises en geld verduidter word wat vir hulp moet gaan raak dit ons harte op 'n ander manier. Egter het Dr. Gustv Gous vir ons hoop tydens die "kanker van korrupsie."
12 Aug 2020 6AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Lynette Beer - kerm en kla

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Kerm en Kla” uit 1 Thess 5:18
2 Jul 1AM 4 min