Radio Pulpit Good News Time | Goeie Nuus Tyd

Good News Time | Goeie Nuus Tyd

This morning drive programme offers you everything you need to start your day with Good News!
Die program bied alles wat jy nodig het om jou dag met Goeie Nuus te begin!
Daily English South Africa Christianity · Christianity
1,724 Episodes
1 – 20

Godsightings

Godsightings – where we celebrate the goodness and love of Jesus during this past week with your testimonies about where you have seen His hand in action in your life.
22 Nov 12AM 11 min

Lynette Beer - Gryp geleenthede aan

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Gryp geleenthede aand” uit o.a. Gen 6:13 – 22.
21 Nov 12AM 4 min

Dr Chuck Day about love for His Word

Janine van Niekerk is speaking to Dr Chuck Day about an invitation for Christians and Church Leaders to take a "Deeper Look" into the Word of God.
20 Nov 12AM 19 min

Huweliksfokus: wanopvattings oor vergifnis

Ons skop die dag af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hulle hanteer vandag die tema: “Wanopvattings oor vergifnis.”
20 Nov 12AM 4 min

Skeppingsleer verwarring uitgelê

Janine van Niekerk gesels met Dr Basie Basson (voormalige voorsitter van Truth and Science) en afgetrede Geomorfolgie dosent, Marisse Douw~ Ellis (Curriculumkundige), Dr Yolanda Pretorius ( Bioloog, outeur, veldwagter) en Nicolene Filmalter (Ekologie dosent in natuurbewaring, bekende outeur en Kriasonistiese spreker, oor die skeppingsleer, m.a.w. die "Big bang", evolusie, miljoene…
14 Nov 1AM 26 min

Johan van Vuren - red beetle, racing boots & the cross

Janine van Niekerk is speaking to Johan van Vuren van His Kingdom Today, all the way from England, about his visit to South Africa and the testimony he has to share with our country under the heading “a red beetle, racing boos and the cross.”
13 Nov 12AM 17 min

Huweliksfokus: Genade is ‘n kragtige wapen

Ons skop die dag af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hulle hanteer vandag ‘n tema: “Genade is ‘n kragtige wapen”
13 Nov 12AM 4 min

Jaco Strydom: Daardie dieper

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “’n Dors net na Hom.”
12 Nov 12AM 1 min

Pray for disillusioned christians

Matt 11:6 ESV - And blessed is the one who is not offended by me. Matt 11:6 NIV - Blessed is anyone who does not stumble on account of me." Matt 11:6 NLT - And he added, 'God blesses those who do not fall away because of me. ' Today…
11 Nov 12AM 5 min

Dr Chuck Day - Get serious about love

We start off with Dr. Chuck Day joining us every Monday morning. He is Associate Pastor at Lewende Woord and he is taking a Deeper Look at Rom 12:9 – to get serious about love.
11 Nov 12AM 4 min

Godsightings

Godsightings – where we celebrate the goodness and love of Jesus during this past week with your testimonies about where you have seen His hand in action in your life.
8 Nov 12AM 10 min

Andie Steele Smith: A new thing

We kick off with Andie Steele Smith, also known as the gang pastor from Australia. Today he talks about “A New Thing” from Isaiah 43:18 – 20.
8 Nov 12AM 5 min

Lynette Beer: Jou drome tel

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Jou drome tel” uit Ef 3:20 - 23.
7 Nov 12AM 4 min

Huweliksfokus: beplan 'n mooi toekoms

Ons skop ons die dag af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hulle hanteer vandag ‘n tema: “Beplan ‘n mooi toekoms”
6 Nov 12AM 4 min

Romeine 1:20 - God openbaar in die Maraboe

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Dan gesels ons met Voëlkenner, Andrew Buitendach oor die Maraboe en hoe iets so…
5 Nov 12AM 7 min

Jaco Strydom - Ons is Sy plan

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Ons is Sy plan.”
5 Nov 12AM 1 min
1 – 20