Radio Pulpit Good News Time | Goeie Nuus Tyd

Good News Time | Goeie Nuus Tyd

This morning drive programme offers you everything you need to start your day with Good News!
Die program bied alles wat jy nodig het om jou dag met Goeie Nuus te begin!
Daily English South Africa Christianity · Christianity
2,375 Episodes
20 – 40

Erika Basson van die Stigting vir Kinders met Gehoorverlies

Stel jou voor jy sit in 'n vol klaskamer… en hoor net stilte. Vir duisende Suid-Afrikaanse kinders met gehoorverlies is dít die werklikheid van elke dag. Charles van Onselen gesels met Erika Basson van die Stigting vir Kinders met Gehoorverlies — 'n besondere organisasie wat lewens letterlik verander deur kinders…
8 Jun 2AM 5 min

Dr Chuck Day: He will not not not let you down

We start off with Dr. Chuck Day joining us every Monday morning. He is Associate Pastor at Lewende Woord and today he explains his theme: He will not not not let you down - Hebr 13:5
8 Jun 1AM 4 min

Godsightings

We are celebrating your Godsightings for the week. Where did you see the hand of God in action? His provision, protection, healing, direction, sense of humour?
5 Jun 1AM 14 min

Nuwe Lof vir kerke!

Janine van Niekerk gesels met Louis Brittz, Retief Burger, Stass en Stella, Zaretha van Wyk, Teodor van der Spuy en Tops de Jager oor die nuwe Afrikaanse lof en aanbidding wat Sondag by Moreleta Gemeente vir Afrikaanse kerke landswyd opgeneem is onder die Nuwe Lof faandel.
4 Jun 2AM 24 min

Joy Magazine - Did you know

Joy Magazine has released a new book with fascinating lesser known facts from the Bible called "Did You Know", and Gillian Fraser, Director and Production Manager of Joy Magazine, has kindly agreed to share a few of those every week to surprise you with a few of them.
3 Jun 1AM 3 min

Sharalyn Cloete from Visible South Africa and the Naked Truth

Keeping in mind that 16th of June will be Youth Day in South Africa, the impact of pornography and inappropriate online content on South African teenagers and families is like a cancer growing in the darkness and festering in many a household and schools. Wynand spoke to Sheralyn about a…
2 Jun 2AM 20 min

Rom 1:20 - God openbaar in Bakterieë

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. So vandag gesels met Natuurwetenskaplike Izak de Villiers Louw oor Bakterieë van alle dinge…
2 Jun 1AM 8 min

Jaco Strydom - Waar is die nood die grootste?

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Waar is die nood die grootste?
2 Jun 1AM 1 min

China Bell Rugby Players for Jesus

Wynad gesels met China Bell van Rugby Players for Jesus oor sy getuienis en die werk wat hulle onder sport manne en vroue doen
1 Jun 1AM 16 min

Lynette Beer - God weet

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “God weet” uit Ps 59:9
28 May 1AM 4 min

Did you know - Joy Magazine

Joy Magazine released a new book with fascinating lesser known facts from the Bible called "Did You Know", and Gillian Fraser, Director and Production Manager of Joy Magazine, has kindly agreed to share a few of those every week to surprise you with a few of them.
27 May 2AM 2 min

Max Mqhakayi Announces his Debut Album The Effluence

Talking about reaching the next generation, South African Worship Leader Max Mqhakayi Announces his Debut Album The Effluence (Live) Releasing 29 May 2026. We got to know him as one of the new faces a few years ago at the Jesus Collective recordings, now he is spreading his wings and…
27 May 1AM 12 min

Jaco Strydom: waarheen stuur die Here jou?

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Waarheen stuur die Here jou volgende?”
26 May 1AM 1 min

Karel Verhoef nooi jou om deel te wees van die Geloofsgenerasie

Vir generasies heen is Radiokansel ’n stem van hoop, geloof en waarheid vir families regoor Suid-Afrika. Hierdie jaar, onder die tema “Join Our Faith Generation,” nooi ons weer luisteraars om saam met ons sterker families te bou en die volgende geslag met die Evangelie te bereik. Saam met ons in…
20 May 1AM 17 min
20 – 40