The Good Morning Breakfast: Do you speak Emoji 15 July

Loading player...
A song written only in Emoji's... 🎉
15 Jul 2020 1AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Weet jy regtig hoe lyk die liefde? Madeleen Steenkamp gesels oor liefdes tale

Die Good Morning Breakfast gesels met kliniese sielkundige Madeleen Steenkamp, wat al meer as 33 jaar in Bloemfontein praktiseer. Madeleen spedialiseer in verhoudings en ook seksterapie. Ons praat oor "Love Languages" en hoe belangrik dit is om met jou maat jou liefdes taal en behoeftes te kommunikeer.
11 Feb 1AM 5 min

Kies jy ja of nee? Beplan jou dag beter om makliker besluite te neem - Dirk Swart

Ja of nee? Dirk Swart sê dat as jy jou dag met 'n duidelike plan begin, word besluitneming maklik. Dirk Swart is 'n lewens- en leierskapstrateeg en stigter van The Quiet Edge™ — 'n wysheidsgesentreerde afrigtingsraamwerk wat gedrewe leiers help om met duidelikheid te lei, hul huwelike te herstel en…
5 Feb 12AM 4 min

Bek-en-klouseer - als wat jy as gebruiker moet weet, Insig deur Dr. Frikkie Mare

Dr Frikkie Mare is die Hoof uitvoerende beampte van RPO. WAT IS BEK-EN-KLOUSEER? • Bek-en-klouseer is ‘n hoogs aansteeklike dieresiekte wat veroorsaak word deur ‘n virus, wat slegs gesplete hoefdiere aantas bv. beeste, skape, bokke en varke en gesplete gehoefde wild soos buffels en wildsbokke.
3 Feb 1AM 8 min