Sentraal SA se eie Ryk Kleinhans is op dreef om sy drome waar te maak. Die man het behoorlik amal aan die gons oor sy eerste enkelsnit, "Wat ek wil hoor". Hy deel meer oor presies wat dit is…
Daar is 'n nuwe verwikkeling met betrekking tot Janko Kotze, 'n jong boer wat die onderwerp was van 'n stem note wat in Desember 2024 die rondtes gedoen het waar sy pa vra dat niemand vir Janko moet nooi na enige funksies of geleenthede toe nie... Wel daar is nou…
Die Matriek resultate vir die klas van 2024 is vrygestel en al jou planne kan agtermekaar wees OF jy het dalk geen benul hoe die pad voorentoe lyk nie. Volgens Pieter Jordaan is daar wel 'n pad vir almal om hulle drome te berreik. Hy bespreek ook die rol wat…
Debbie het die Money for Nothing Quiz aangepak en daar was 'n paar interessante antwoorde. As jy wil inskryf vir 'n kans om R3000 te wen stuur die sleutelwoord "MONEY" op telegram na 084 222 9497
Why do we keep on using the same words for the same things, why not use a few new words or descriptions when it comes to old familiar things...Should we keep on calling a Peacock a Peacock or should we refer to it as a DISCO CHICKEN? Well recently a…
Dr Angie Vorster gesels meer oor wat is jou rol wanneer jou eggenoot besluit om 'n nuwe uitdaging aan te pak en so ook wat word van jou verwag met betrekking tot slegte gewoontes wanneer hulle besluit om 'n nuwe "gesonde" bladsy om te slaan.
RAAF bederf ons met hulle spinternuwe enkelsnit "Somer Tyd" voor ons almal die vakansie aanpak, hulle deel ook meer oor hulle gunstelling dorp in Sentraal Suid Afrika en hulle opkomende optrede by Urth Garden Centre die 5de Desember 2024.
Vir die eerste keer in 'n 28 jaar loopbaan het Ard Matthews besluit om 'n afrikaans liedjie uit te reik, en boonop saam met die liefde van sy lewe, Tanya van Graan. Ard spot dat hy 'n Afrikaanse pa het, so hy is eintlik baie Afrikaans en nou het hy…
Brendan Peyper is in die kollig vir talle redes, maar meer onlangs is dit nie net as gevolg van sy musiek nie. Persone het onlangs aantuigings gemaak dat Brendan die oorsaak is van huwelike wat verbrokkel het en dat hy met getroude vrouens verhoudings aangeknoop het. Brendan spreek die saak…
OFM, die Klank van Jou Lewe, kondig met trots aan deur die goedhartigheid van luisteraars en gemeenskappe dwarsoor Sentraal Suid-Afrika het die #PinkTober-veldtog ’n verstommende R1 018 000 ingesamel ten bate van die Kankervereniging van Suid-Afrika. Die hele Oktober lank het OFM sy verbintenis tot borskankerbewustheid versterk met ’n reeks…
Donald Trump is weereens as die VSA se President verkies. Wat is die Impak op die wêreld en meer spesefiek Suid Afrika? Proffessor Theo Venter deel meer.
As jy 'n gemiddeld van 3 ure 'n dag saam jou familie spandeer, is dit maar slegs 45 dae 'n jaar en 450 dae oor 'n tydperk van 10 jaar! Om te sê dat ons tyd beperk is werklik die realiteit. So hoe draai ons dit om dat ons in…
Why is it important to start financial education early? What are some practical ways to teach kids about saving and spending? These are common questions asked amongst parents to ensure they help pave the way to their children's financial independence and a solid secure financial future. Brett Walraven Financial adviser and…
Soos die seisoen verander moet ons seker maak ons neem gesonde, voedsame kos in, sodat ons gesond kan bly en optimaal kan funksioneer. Olive Chef School stigter, Reinette Enslin help ons hoe om "baby marrows" opwindend te maak sodat ons ook seker is ons kinders trek nie hulle neuse op…
Willem Botha deel meer oor sy begin dae waar hy weg gewys was by 7de Laan as gevolg van sy brei. Hy deel ook 'n paar wenke oor hoe jou voorkoms jou beter kan laat voel EN hy vertel hoe hy homself bevry het deur minder te fokus op sy…
Joe moved to South Africa 11 years ago, following the love of his life. Little did he know that South Africa would soon become his biggest love of all. Joe explores all the places and faces of our beautiful country while sharing it with the world. He joined the Good…
Met die jaar op sy einde is ouers onder druk en projekteur ons dit onbewustelik oor op ons kinders. Chrismarie Moolman Smith, Spel Terapeut verduidelik meer oor hoe ons ons kinders kan ondersteun deur die einde van jaar tydperk om sodende die spanning en angs in ons huishoudings te verminder.
Die einde van die jaar kruip nader en ons almal probeer kop bo water hou. Deur al die gejaag is ons nie meer attent op wat ons eet nie en dit beinvloed nie net ons fisiese voorkoms nie, maar ook ons emosionele welstand. Riette Rademan gee advies oor hoe ons…
OFM se Shandor Potgieter gesels met Charl Saunderson van Nooitgedacht.
26 Sep 2024 7AM
9 min
1 – 20
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.