KOPSKUIF - Dawid Millar - Situasies in skole COVID19

Loading player...
11.07.2020 - Dawid Millar, Hoof uitvoerende beampte (CEO) NAPTOSA, Wes-kaap. Ons luister na hul mening oor die situasies in skole. Wat is julle doelwitte en hoe is dit in lyn met waar ons onsself nou bevind in Onderwys ?
11 Jul 2020 Afrikaans South Africa Education · Christianity

Other recent episodes

Kom luister hoe Brandon Erasmus, voorsitter van die ATKV-tak Victoria-Wes, en Chareldine van der Merwe, projekbestuurder

Kom luister op 25 Julie op Kopskuif hoe Brandon Erasmus, voorsitter van die ATKV-tak Victoria-Wes, en Chareldine van der Merwe, projekbestuurder van die Vriende van Afrikaans (VVA), gesels. As onderwyser, gemeenskapsleier en voorsitter van die ATKV-tak Victoria-Wes verenig Brandon ’n paar liefdes: Afrikaans, opvoeding, kultuur, kuns en gemeenskap. Chareldine se…
25 Jul 52 min