KOPSKUIF - Pt2 - Die Hooflig - Ontwikkel jou talente ongeag COVID-19

Loading player...
04.07.2020 Pt 2 - Op Jeugdag 16 Junie het die ATKV met trots Jodi Jantjies se eerste enkelsnit bekend gestel. Die meisiekind van die Kaapse vlakte se verhaal is beslis 'n droom wat menige tieners nastreef
4 Jul 2020 Afrikaans South Africa Education · Christianity

Other recent episodes

Kom luister hoe Brandon Erasmus, voorsitter van die ATKV-tak Victoria-Wes, en Chareldine van der Merwe, projekbestuurder

Kom luister op 25 Julie op Kopskuif hoe Brandon Erasmus, voorsitter van die ATKV-tak Victoria-Wes, en Chareldine van der Merwe, projekbestuurder van die Vriende van Afrikaans (VVA), gesels. As onderwyser, gemeenskapsleier en voorsitter van die ATKV-tak Victoria-Wes verenig Brandon ’n paar liefdes: Afrikaans, opvoeding, kultuur, kuns en gemeenskap. Chareldine se…
25 Jul 52 min