KOPSKUIF - Dr. Anthea Jacobs - Wedersydse kwesbaarheid en selfsorg vs aanlyn onderwys gedurende Covid-19

Loading player...
23.05.2020 - Dr. Anthea Jacobs (Williams) Akademiese ontwikkelaar en Adviseur Hoër Onderwys & Leer, Universiteit Stellenbosch.
Ons tema is Covid-19 op wedersydse kwesbaarheid en selfsorg vs aanlyn onderwys gedurende die uitdagende tye.
23 May 2020 Afrikaans South Africa Education · Christianity

Other recent episodes

Kom luister hoe Brandon Erasmus, voorsitter van die ATKV-tak Victoria-Wes, en Chareldine van der Merwe, projekbestuurder

Kom luister op 25 Julie op Kopskuif hoe Brandon Erasmus, voorsitter van die ATKV-tak Victoria-Wes, en Chareldine van der Merwe, projekbestuurder van die Vriende van Afrikaans (VVA), gesels. As onderwyser, gemeenskapsleier en voorsitter van die ATKV-tak Victoria-Wes verenig Brandon ’n paar liefdes: Afrikaans, opvoeding, kultuur, kuns en gemeenskap. Chareldine se…
25 Jul 52 min