Wat kan ons van die Staatsrede verwag?

Loading player...
Lullu Krugel - Hoof-ekonoom by PWC-Africa, Jannie Rossouw - hoof van Wits se sakeskool & Christo van der Rheede - uitvoerende direkteur, AgriSA
13 Feb 2020 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Tinus drink koffie met Andrew Bennet

Andrew Bennett, uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Kultivar- en Tegnologieagentskap, gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die bedryf en hoe hy ontspan.
5 Feb 11AM 12 min