Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,467 Episodes
1 – 20

Die verkoop van goud aan banke kan 15% duurder word

Charles de Wet, belastingspesialis by ENS Afrika, verduidelik wat die voorstel behels om ’n deel van die BTW-wet te verwyder, wat goudverkope aan die SARB, die SA Munt en banke 15% duurder sal maak.
24 Mar 11AM 9 min

Namibië sê nee vir Starlink

Jan Vermeulen, redakteur by MyBroadband, gesels oor Namibië wat nie toestemming gee vir Starlink om in die land te werk nie.
24 Mar 11AM 5 min

Markte kyk die kat uit die boom

Omri Thomas, direkteur by Abax Investments, gesels oor wat vir hom op die markte uitstaan, Discovery se aankondiging en verwagtinge vir die komende rentekoersbesluit.
24 Mar 11AM 7 min

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Corné Welman, welvaartbeplanner by Portfolium, en Mia Kriegler, hoof van batebestuur by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
20 Mar 11AM 25 min
1 – 20