Ryk gesels met Werner de Jager van Cashbuild oor hoe die ekonomie aan "gewone" mense se sakke knyp

Loading player...
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
2 Jan 2020 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Tinus drink koffie met Andrew Bennet

Andrew Bennett, uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Kultivar- en Tegnologieagentskap, gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die bedryf en hoe hy ontspan.
5 Feb 11AM 12 min