Ryk gesels met Jean-Pierre Verster van Protea Capital Management oor die verskansingsfondsbedryf

Loading player...
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
31 Dec 2019 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Tinus drink koffie met Andrew Bennet

Andrew Bennett, uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Kultivar- en Tegnologieagentskap, gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die bedryf en hoe hy ontspan.
5 Feb 11AM 12 min