-TBB- Kurt Darren gesels #SPAROFMCarols

Loading player...
Martin van der Merwe gesels met Kurn Darren oor vanjaar se SPAR OFM Carols by Candlelight. Op 26 November en 4 Desember 2019 is dit weer tyd vir lekker saamsing onder die sterre, saam met die sterre. Vanjaar is Kurt Darren, Leah, Monique Steyn en die Soweto Gospel Choir op die verhoog.
13 Nov 2019 7AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Weet jy regtig hoe lyk die liefde? Madeleen Steenkamp gesels oor liefdes tale

Die Good Morning Breakfast gesels met kliniese sielkundige Madeleen Steenkamp, wat al meer as 33 jaar in Bloemfontein praktiseer. Madeleen spedialiseer in verhoudings en ook seksterapie. Ons praat oor "Love Languages" en hoe belangrik dit is om met jou maat jou liefdes taal en behoeftes te kommunikeer.
11 Feb 1AM 5 min