-TBB- #Landbouhoop: Agri Noord-Kaap se Nicol Jansen gesels

Loading player...
Agri Noord-Kaap president Nicol Jansen gee ’n oorsig oor droogte toestande in die provinsie, die nood wat ervaar word en hoe mense kan help.
11 Nov 2019 1AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Weet jy regtig hoe lyk die liefde? Madeleen Steenkamp gesels oor liefdes tale

Die Good Morning Breakfast gesels met kliniese sielkundige Madeleen Steenkamp, wat al meer as 33 jaar in Bloemfontein praktiseer. Madeleen spedialiseer in verhoudings en ook seksterapie. Ons praat oor "Love Languages" en hoe belangrik dit is om met jou maat jou liefdes taal en behoeftes te kommunikeer.
11 Feb 1AM 5 min