Draaipunt program 8: Inheemse plante

Loading player...
Jy kan jou deel vir die natuur en jou omgewing doen deur 'n inheemse tuin aan te plant! Dis mos maklik en dit verhoog sommer die waarde van jou eiendom ook deesdae. Het jy geweet van die Skukuza Inheemse Kwekery? Luister dan hier!
25 Oct 2019 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Securicon: So spoor ons gesteelde voertuie op

Callum MacPherson van Securicon sê jou eerste stap wanneer jou voertuig gesteel word is om jou sekerheidsmaatskappy te kontak, eerder as om dit dadelik op sosiale media te deel.
13 Aug 13 min

Mahindra: Stel veiligheid eerste

Cas Kolbè, handelaarshoof van Mahindra Nelspruit, gesels met die Middag Game Drive oor hoe belangrik veiligheidsoorwegings geword het in die aankoop van 'n voertuig.
12 Aug 11 min