Draaipunt op Dagbreek: Die begin van 'n reis saam met SanParke se ere-veldwagters

Loading player...
Jy kan die SanParke Ereveldwagters help om 'n bobbejaan veilige omheining aan te bring by die Skukuza Inheemse Kwekery. Dis om spesifieke jong boompies waaraan die bobbejane graag vreet, te beskerm.
Hoe kan jy help?
29 Aug 2019 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Securicon: So spoor ons gesteelde voertuie op

Callum MacPherson van Securicon sê jou eerste stap wanneer jou voertuig gesteel word is om jou sekerheidsmaatskappy te kontak, eerder as om dit dadelik op sosiale media te deel.
13 Aug 13 min

Mahindra: Stel veiligheid eerste

Cas Kolbè, handelaarshoof van Mahindra Nelspruit, gesels met die Middag Game Drive oor hoe belangrik veiligheidsoorwegings geword het in die aankoop van 'n voertuig.
12 Aug 11 min