Joshua Brown van Planetshakers gesels met Derek Wolf op 100.5FM oor die nuwe album 'Heaven On Earth'.

Loading player...
Hulle toer deur die wêreld en hulle bedien mense in aanbidding en lofsang. Die album is in drie lande opgeneem. Derek het met Joshua Brown gesels en gevra oor The Kingdom Conference.
22 Oct 2018 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Securicon: So spoor ons gesteelde voertuie op

Callum MacPherson van Securicon sê jou eerste stap wanneer jou voertuig gesteel word is om jou sekerheidsmaatskappy te kontak, eerder as om dit dadelik op sosiale media te deel.
13 Aug 13 min

Mahindra: Stel veiligheid eerste

Cas Kolbè, handelaarshoof van Mahindra Nelspruit, gesels met die Middag Game Drive oor hoe belangrik veiligheidsoorwegings geword het in die aankoop van 'n voertuig.
12 Aug 11 min