#JouMenseMyMense – 21 Augustus 2018 – Hester Louw

Loading player...
‘n Unieke #JouMenseMyMense waar nie net Lindie Strydom vir Hester Louw by ‘n koffiewinkel in Centurion gaan verras het nie, maar sommer ‘n hele bondel van haar vriendinne. Vriendinne wat met hulle daar-wees wou sê “ons gee om vir jou” en ander wat ‘n boodskappie gestuur het. ‘n Praktiese voorbeeld van hoe ons gedeelde belangstellings ons nader aan mekaar bring om die lewe te deel, maar op ‘n dag ook mekaar se laste en dan saam te help dra…
21 Aug 2018 8AM Afrikaans South Africa Technology · TV & Film

Other recent episodes

Zander van der Westhuizen gesels met Appel

Zander van der Westhuizen het op Sondagaand se Gospelprogram met Appel oor sy nuwe enkelsnit “Genadewater” gesels. Dit is tans op die Gospel Top 10 en die #GROOT20. Appel het gedeel oor genade, foute en eerlikheid - en die waarde daarvan in ons elkeen se lewens. Uiteindelik is alles net…
28 Jun 3PM 16 min

Zander Van Der Westhuizen gesels met Zakhe Mazibuko

Zander Van Der Westhuizen het vanaand op die Gospelprogram met Zakhe Mazibuko gesels oor die werk van PEN in die middestad van Pretoria. Zakhe Mazibuko het ook sy ongelooflike getuienis gedeel en vertel wat hy glo is die oplossing vir misdaad in Suid Afrika.
28 Apr 2AM 32 min